Artist: Monique Steyn
Lyrics of Artist: Monique Steyn
  1. [Lyric] Onder Die Invloed (Monique Steyn)

    Klaar oor die lyn getrap Klaar dit gesê en doen wat ons mos wou Ons het geweet wat dit moontlik in hou Te laat om tyd terug te draai hier staan ons nou Weer vir jou woorde val Weer in jou oë van verleiding gekyk Weer toegelaat dat jy my net gebruik Daar’s iets in jou oë wat my hart uit laat struikel Onder die invloed het jy my lief Is ek die...Learn More
    popMonique Steyn
  2. [Lyric] Vure Brand (Monique Steyn)

    Op my knieë gelaat sonder woorde gevoel en hoop In die stof gegooi met my hande styf vas geknoop Soveel keer gevra vir genade en krag van bo Deur jou donker dae het ek altyd in jou bly glo Jou naam deur die roep as ek val Nie weer sê jy is al een Sonder jou is ek nie alleen nie Soos die vure brand het ek weer opgestaan en Sterker aangegaan geweet...Learn More
    popMonique Steyn
  3. [Lyric] Goeie Ou Dae (Monique Steyn)

    Ons hoor van droogtes en geweld Nog 'n brand in nog 'n veld Soveel haat en soveel seer As dit stop begin dit weer Maar een ding wat die heeltyd bly Is die liefde wat jy kry En dit sal nooit maar nooit kan eindig So staan agter my Ek sal jou beskerm as jy bang raak En jou troos as dit teveel raak As jy val en seer kry Sal ek daar wees en jou...Learn More
    popMonique Steyn
  4. [Lyric] Caravans (Monique Steyn)

    The early light is breaking The morning sun is waiting in the sky And I think I'm gonna break away And follow where the birds of freedom fly I need to give, I need to live For the world is slowly turning And the lights of love are burning in my eyes Caravans, oh my soul is on the run Overland, I am flying Caravans moving out into the sun Oh I...Learn More
    popMonique Steyn
  5. [Lyric] Mosaïek (Monique Steyn)

    Wees versigtig Moet jouself nie sny nie Jy het dit nog nie reg gekry nie Om die liefde te laat bly nie Dalk is dit net nie vir my nie Wees versigtig Splinters oral om my Vir die jare lank se seerkry Maar ek hoop jy kan dit regkry Ja ek hoop jy maak die beste van my Jy't die stukke van my hart gevat En toe maak jy 'n mosaïek Als wat stukkend was...Learn More
    popMonique Steyn
  6. [Lyric] Ek Is Verlief (Monique Steyn)

    Een kyk wat tel bedoel vir jou Tyd loop te vinnig speel dit terug sodat ek dit kan onthou Geen brief geskryf geen lys wat bewys Wat jy klaar weet ek en jy weet jy’t genoeg gesien Jy kan dit hoor in die stiltes In die stiltes kan jy dit hoor Jy kan dit sien in die donker In die donker kan jy jou hart verloor Jy kan dit voel aan my hartkop Aan my...Learn More
    popMonique Steyn
  7. [Lyric] Treine (Monique Steyn)

    Platform een staan alleen en ek wag vir die kraak van ‘n spoor Ek wil hoor hoe die trein nader kom Ek sien rook oor die berge In die verte se mis mmm Tasse in hand op die rand van ‘n roete waarheen weet ek nie Kannie sien op die kaartjie is dit dof gedruk kannie lees nie Maar ek vrees nie Ek sal nie bang wees nie Al die treine wat ek in die stasie...Learn More
    popMonique Steyn