Song: Wiet Jy Nou
Year: 2012
Viewed: 1 - Published at: 10 years ago

[Intro]
Wiet jy nou

[Verse 1]
Monkey see, monkey do
Ha ah nee staan'ie so
Wat is die [?]
Ek kan nie glo almal maak beats, kan nie glo
Almal raak mc's, it is funny dude
Hulle kan nie so aan gaan nie
[?]
Ek sien djy provide niks is djy mal hier bo
In jou kop bring jou flop ryme ek gaan'it sloe
Hom my dop, ek'e drop lyne number two
Is on top, lig net op duime
Vat jou crew vir 'n pop
[?]
Money rule's everything around you
[?]
Deur'ie kerk gaan en dit vang'ie stoel
Vannie predikant nou's sy bene mank, kan djy glo
[?]
Ek vang'ie groove en dis social
Vannie booth sluk my vocal soos 'n opal
Honey dew
Is wat djy proe as my flow wil spring in jou tong
Die klong hou'it nog local
[Chorus] X2
And if you don't know
Dan wiet djy nou
Een honderd percent local
En dies vir jou
Djy hoor'it in my vocal, original
Dis hoe ek op my homeground mure bou

Hiers'it nou

[Verse 2]
I'm leaving on the next train
Tjek my van ek ken pyn
Follow my tracks, ek het lyn
Wat ek drop laat die poppe pop soos champagne
Always right soos die opposite van jou left brain
Ek klets rym [?]
Rap game, sent flame deur jou speakers
[?]
I'm not a coloured [?]
Ek is Cape Flats bruin
[?]
I'm a traveling man move deur tyd en space
On the rocks soos wyn met ys
En my brein is wys
Ek organise the great escape
My music stiek jou aan soos 'n myt met AIDS
[Chorus] X2
And if you don't know
Dan wiet djy nou
Een honderd percent local
En dies vir jou
Djy hoor'it in my vocal, original
Dis hoe ek op my homeground mure bou

Hiers'it nou

[Verse 3]
Tussen treine op 'n stasie
[?]
Sonder pyne of bagasie
Dis 'n bruin ou operasie
[?]
Lig jou duime op vir Marvie
Marvie, gaan vermy eliminate nou
Is djy tatie
Ek is 'n traveling main ou, brother watch me
As die klong gaan uit blow, gaan daar kak wies
Alle nasies maak 'n spasie
Basies is ek by jou soos 'n skadu
Ek misbruik jou soos 'n [?]
Experience wat nou praat hier
Ek is 'n traveler en die mense stig kampies
Drankies versyp jou by die parties
[?]
Raak stywer met 'n lag'ie
[Chorus] X2
And if you don't know
Dan wiet djy nou
Een honderd percent local
En die's vir jou
Djy hoor'it in my vocal, original
Dis hoe ek op my homeground mure bou

Hiers'it nou

[Beat Outro]

( Cream Machine )
www.ChordsAZ.com

TAGS :